WAT VERBORGE IS EN WAT NIE …
DIE GEBRUIK VAN DIE WOORD "MUSTERION" (VERBORGENHEID) IN DIE NUWE VERBOND
1Kor 4:1 So moet ons dan beskou word as dienaars van die Messias en bedienaars van die verborgenhede van Elohiem.
1Ti 3:16 En, onteenseglik, groot is die verborgenheid van ware toewyding, (Hy) wat geopenbaar is in die vlees, geregverdig in die Gees, gesien deur boodskappers, verkondig onder die heidene, geglo in die wêreld, opgeneem in voortreflikheid.